Tuesday, November 19, 2019
Home Tags Johan Ehlers

Tag: Johan Ehlers

Agri-Expo Livestock in ‘n neutedop

Die sesde jaarlikse Agri-Expo Livestock, wat onlangs op Sandringham buite Stellenbosch aangebied is, het vanjaar byna 15 000 besoekers gelok. Ons kyk...

Plaagdoderbestuur en winsgewendheid loop hand aan hand

Die doeltreffende bestuur van plaagdoders kan jou winsgewendheid merkbaar verhoog. So sê George Prinsloo, besigheidsbestuurder by Laeveld Agrochem. Hy verduidelik in Woensdag...

SA Kaasfees vier belangrike mylpaal

Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Johan Ehlers van Agri-Expo oor vanjaar se SA Kaasfees wat by Sandringham naby Stellenbosch plaasvind. Die fees vier...

Agri-Expo praat saam by die US Woordfees

Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Johan Ehlers, hoof uitvoerende beampte van Agri-Expo, oor hulle betrokkenheid by die 2019 US Woordfees en hy...

Terugvoer oor Agri-Expo Livestock

Die Agri-Expo Livestock vee-uitstalling wat onlangs in Sandringham, Stellenbosch, plaasgevind het, is agter die rug. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Johan Ehlers,...

Grootplaas maak ‘n Kaapse draai

Grootplaas se aflewering van 18 September 2018 het sommer 'n lekker wye Kaapse draai gemaak. Na groot afwagting en maande se beplanning, is die...

SA Kaasfees 2018 was ’n groot sukses

Johan Ehlers van Agri-Expo gee vir Lise Roberts van RSG Landbou ’n terugblik op ’n baie suksesvolle SA Kaasfees, wat pas by Sandringham naby...

Kaapstad gasheer vir internasionale landboukongres

Kaapstad is as gasheer aangewys vir die 30ste Statebond-landboukongres in 2022. Die bod vir die aanbied van die kongres is deur die Royal Agricultural...