Monday, October 21, 2019
Home Tags Johan Mouton

Tag: Johan Mouton

Wen die droogte met goeie plaasbestuur

Wêreldmelkdag is onlangs gevier en in Dinsdag se RSG Landbou praat Lise Roberts met Barbara Bieldt van die Melkprodusente-organisasie, oor die betekenis...

Williston-boere wys tande vir droogte

Een van die streke waar die droogte sy stem nog dik maak, is die Williston-omgewing in die Karoo. Die droogtesituasie is erger...

‘n Woord of twee oor probiotika en winterlekke

Een van die sake waaroor RSG Landbou in Donderdag se program fokus, is die rol van probiotika in pluimveevoeding. Lise Roberts gesels met...

Behoorlike voerfasiliteite lewer goeie resultate

Johan Mouton van RCL Foods gesels op RSG Landbou oor die belangrikheid van behoorlike voerfasiliteite. Luister nou na dié onderhoud. RSG Landbou word dié week...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 28 Januarie RSG Landbou kyk gewoonlik Maandae na ’n paar veilings wat plaasvind. Hennie Maas is oudergewoonte aan die woord en daar is...