Friday, January 24, 2020
Home Tags Johan van den Berg

Tag: Johan van den Berg

RSG Landbou: 16 Januarie 2020

RSG Landbou fokus in Donderdag se program op landbou-opleiding. Duif Joubert en Johan Olivier van Agriskills Transfer gesels oor die tipe opleiding...

RSG Landbou: 09 Januarie 2020

Ons staan aan die begin van ‘n nuwe jaar en landbouers is bekommerd oor die impak van bek-en-klouseer op die bedryf. Dit...

RSG Landbou: 19 Desember 2019

Volgens dr Maggie Wepener van die Landbounavorsingsraad op Irene, is daar talle siektes wat tydens droogtetoestande voorkom. Vee vreet byvoorbeeld alles wat...

RSG Landbou: 27 November 2019

Die voorsitter van die Veediefstalvoorkomingsforum, Willie Clack, skop Woensdag se RSG Landbou af. Hy brei uit oor die misdaadstatistieke wat in September...

Droogte hou sy greep op gewasproduksie

In Donderdag se RSG Landbou is die fokus op die huidige droogte wat tans heers. Germa Kieser, bemarkingskategorieleier by Pioneer Suid-Afrika, is...

Tegnologie is die drywer vir landbou-vooruitgang

Watter bydrae het tegnologie die afgelope tien jaar tot die landbousektor se groei gemaak? Dit is waaroor MC Loock van Standard Bank...

RSG Landbou hou sy oor op die grond

RSG Landbou word elke oggend van Maandag tot Donderdag om half vyf op RSG uitgesaai. Lise Roberts gesels met ‘n wye reeks...

Weer- en watersake op die lug

Die kritiese vroeë rypdatum is verby en dit lyk asof die Kaapse koringboere ‘n goeie seisoen kan verwag. Maar hoe lyk landbouweerstoestande...

Wat is die moontlikheid van vroeë ryp?

Volgens Johan van den Berg van Santam Landbou verskuif die reënpatroon in die laatseisoen gewoonlik na die weste toe. Vanjaar het dit...

Weersake op RSG Landbou

Johan van den Berg van Santam Landbou, gesels op RSG Landbou oor die heersende weerstoestande en hy brei ook uit oor watter uitwerking die...