Sunday, July 5, 2020
Home Tags Johann Kotze

Tag: Johann Kotze

Landbou-neutedop: 15 Mei 2020

Danksy gunstige weerstoestande kan verbruikers uitsien na uitsonderlike wyne uit die 2020-oes. Conrad Schutte van Vinpro gesels Vrydagmiddag op Landbou-neutedop hieroor. Ons...

RSG Landbou: 14 Mei 2020

Die verbod op tabakverkope het ‘n ernstige impak op die lewe van plaaswerkers en hul produktiwiteit. Koos du Pisanie gesels in Donderdag...

SA spog met gesonde varke

Heelwat landbougeleenthede is onlangs weens die koronakrisis gekanselleer, en dit het 'n beduidende effek op die veesektor wat onlangs weer eers met...

‘n Uitdagende landboujaar in perspektief

Ons staan aan die einde van 'n moeilike landboujaar, en alhoewel die onlangse reën groot verligting gebring het in die droë dele...

RSG Landbou: 9 Desember 2019

Een van die gesprekspunte in Maandag se aflewering van RSG Landbou, is die plaaslike varkbedryf. Johann Kotze, hoof uitvoerende beampte van SAVPO,...

Sit jou graan deur jou vee en pluk die vrugte

Graanboere word dikwels gekonfronteer met die vraag of hulle nie hul eie voerkraal op die plaas tot stand moet bring nie. In...

Volstruisnavorsing onder die SASAS-vergrootglas

Talle rolspelers in die volstruisbedryf het tydens die onlangse kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekunde in Bloemfontein, verskeie lesings oor volstruise...

Hoe staan sake in die vakbedryf?

Na die hou wat listeriose die varkbedryf verlede jaar toegedien het, het sake weer positief begin lyk vir produsente en rolspelers in die bedryf....

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 11 Februarie In RSG Landbou kyk ons op Maandae gewoonlik na ‘n paar veilings wat plaasvind. Hennie Maas is oudergewoonte aan die woord...

Só staan sake in die varkbedryf

Namate wildlewe en voëls se habitats versteur word, word heelwat van hierdie spesies se voortbestaan ook bedreig, en boere is nie altyd bewus van...