Monday, December 9, 2019
Home Tags Jongboer van die jaar

Tag: jongboer van die jaar

Agri Noord-Kaap se kongres skets ’n eerlike prentjie

Agri Noord-Kaap se jaarlikse kongres is op 28 en 29 Augustus in Kimberley gehou en die prentjie wat tydens dié geleentheid geskets is, was...

Brown kraai koning(in) as Agri Gauteng Jongboer van 2019

Anita Brown het koning(in) gekraai toe sy tydens Agri Gauteng se jaarlikse kongresdinee by die Meriba Hotel in Centurion, as die organisasie...

Agri Gauteng lewer top jongboer-finaliste op

Agri Gauteng het pas hul vier finaliste vir die Agri Gauteng jongboer van 2019 bekendgemaak. Agri Gauteng het die vier finaliste se...

Wes-Kaap eierboer as top jongboer gekroon

‘n Ses-en-dertig-jarige eierprodusent van Plettenbergbaai, is die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar vir 2019. Johan...

Landbouers moet in Suid-Afrika geleenthede soek – VL Jongboer-wenner

“Jongboere moet ophou google oor moontlike geleenthede wat daar in die buiteland is. Google eerder oor watter geleenthede daar in Suid-Afrika is.” Só sê...

Agri Noordwes kies sy jongboer van die jaar

Die Agri Noordwes Jongboerkomitee se pas afgelope Jongboerkonferensie in samewerking met Suidwes Landbou was ’n groot sukses. Die tema van die konferensie, ‘Verandering, innovasie...

Ontmoet die finaliste vir die Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar

Ontmoet vanjaar se deelnemers aan die Agri Wes-Kaap Santam Landbou se Jongboer van die Jaar 2018 kompetisie. Die wenner word op 23 Mei aangekondig. Johann...

Nuwe Vrystaatse jongboer van die jaar wil ’n verskil maak

Net om ’n finalis in Vrystaat Landbou (VL) se jongboer van die jaar-kompetisie vir 2018 te wees, wys reeds jy maak ’n verskil in...