Thursday, April 25, 2019
Home Tags Jongboer

Tag: jongboer

Landbouers moet in Suid-Afrika geleenthede soek – VL Jongboer-wenner

“Jongboere moet ophou google oor moontlike geleenthede wat daar in die buiteland is. Google eerder oor watter geleenthede daar in Suid-Afrika is.” Só sê...

Agri Noordwes kies sy jongboer van die jaar

Die Agri Noordwes Jongboerkomitee se pas afgelope Jongboerkonferensie in samewerking met Suidwes Landbou was ’n groot sukses. Die tema van die konferensie, ‘Verandering, innovasie...

Vrystaat jongboer-finaliste aangekondig

Vier spesiale mense wat in enige bedryf ’n sukses sou kon maak. Só het prof Pieter Fourie, sameroeper van die beoordelaars en hoof van...

Opsoek na die jongboer van die jaar

Die Toyota Agri SA Jongboer van die jaar-kompetisie lok jaarliks baie belangstelling. Lise Roberts van RSG Landbou praat met prof Carlu van der Westhuizen, die...

Oos-Kaap soek sy top jongboer

Agri Oos-Kaap het bevestig dat die inskrywings vir sy jongboer van die jaar-streekkompetisie binnekort sal open. Ons deel graag die volgende inligting met enigeen...

Is jy die Vrystaat se Jongboer van die Jaar?

“Daar is nog baie ander briljante jong landbouers, wat beter produsente as ek is, wat die fakkel moet oorvat en die beeld van landbou...

Noordwes-jongboer dra die kroon

‘n Aartappelboer van die Tosca-distrik in Noordwes, JP van den Berg, is onlangs as die Toyota Agri SA Jongboer van die Jaar aangewys. Hy...

Jongboer deel sy geheime

Carin Venter, ‘n RSG Landbou-medewerker gesels met die Agri Oos-Kaap se Jongboer van die Jaar, Riaan Strydom oor sy toekenning, asook met Bokkie Kritzinger,...

Jongboer-wenner gesels oor sy boerdery

Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Johann de Wet van De Wetshof, wat onlangs as Agri Wes-Kaap se jongboer van die jaar aangewys...

Suidwes is betrokke by die ontwikkeling van die jeug

Junie is bekend vir die viering van Jeugmaand, veral met die fokus op die beskerming van kinders. Die vergrootglas word ook op die jeug...