Tuesday, March 31, 2020
Home Tags Kaas

Tag: Kaas

SA Suiwelproduk van die Jaar virtueel toegeken

Lactalis SA se Président Extra Mature Cheddar is tydens vanjaar se Agri-Expo Qualité-toekennings op Donderdag 26 Maart 2020, as die Suid-Afrikaanse Suiwelproduk van die...

Melkproduksie eindig sterk in 2018

Inligting ontvang vanaf Melk SA dui daarop dat die totale produksie vir 2018 op 3 381 duisend ton beraam word, wat 3,9% hoër is...

Suiweluitvoere is steeds hoog

Die suiwelbedryf het as netto uitvoerder in November 2018 net soos die voorafgaande vyf maande gefunksioneer. Die totale uitvoere vir die maand beloop 17...

SA Suiwelkampioenskap: Skryf nou in

Agri-Expo het alle produsente van suiwelprodukte uitgenooi om in te skryf vir die 2019 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskap. Dit is die grootste, oudste en mees gesogte...

SA Kaasfees word 18 in 2019

Die gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees vier in 2019 ’n groot mylpaal – sy 18de bestaansjaar. Feesgangers kan uitsien na ’n unieke ervaring van kaas en...

Kingwill-kaasmakery deel hulle passie

Zelda Kingwill van die Kingwill-kaasmakery naby Riviersonderend gesels op RSG Landbou meer oor hulle bedryf. Luister nou na dié onderhoud. RSG Landbou word dié week aan jou...

SA Kaasfees gaan kóók in 2018

Besoekers aan die 17de Suid-Afrikaanse Kaasfees sal nie net kaas kan proe én meesterkokke in aksie sien nie, maar ook sélf kaas-meesterstukke kan skep....

Nuwe kategorie vir SA Suiwelkampioenskap

Die Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskap verwelkom in 2018 nog ’n nuwe kategorie. Nadat ’n nuwe kategorie vir melk en UHT-melk verlede jaar bygevoeg is, is besluit...