Sunday, July 5, 2020
Home Tags Kanola

Tag: kanola

Finale produksieskatting vir 2019 wintergewasse bekend

Die oppervlakte- en finale produksieskatting van wintergewasse vir die 2019 produksieseisoen, is pas deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel.

Produksieskatting vir wintergewasse afwaarts aangepas

Die oppervlakte- en tweede produksieskatting vir wintergewasse vir 2019, is pas deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel. Koring

Meer oor kanola se prysdrywers

Zander Spammer van die maatskappy, Southern Oil, oftewel SOILL, gesels op RSG Landbou oor die prysdrywers van kanola. Luister nou na dié onderhoud. RSG Landbou...

Meer oor die afgelope kanolaseisoen

Izané Crous, Landboukundige van Southern Oil oftewel SOILL, gesels op RSG Landbou oor die afgelope kanolaseisoen en reënvalkorrelasie. Luister nou na dié onderhoud. RSG Landbou...

Kanola kraai koning

Ons kyk in 11 September 2018 se aflewering van Grootplaas waarom Southern Oil die leier in die groeiende plaaslike kanola-mark is. Daarna is daar...

Plaaslike kanola-produksie in die kollig

Kanola is 'n bekende gewas in die Suid-Afrikaanse landboulandskap. Dit is ook bekend onder verbruikers vir veral aanwending as kanola-olie en margarien. In 11 Julie...