Tuesday, July 7, 2020
Home Tags Kleinvee

Tag: Kleinvee

’n Produk moet ’n mark hê, sê jongboer

Johan van der Schyff is einde verlede jaar as Toyota Agri SA se Nasionale Jongboer van die Jaar aangewys. Veeplaas het meer oor sy...

Byvoeding vir die oorwintering van kleinvee: ‘n Driefase-benadering

By die oorwintering van groot- en kleinvee is die beginsels dieselfde. In die somer, met groen veld, is die primêre tekort in die somerreënvalgebiede...

Royal-skou is ’n baken van uitnemendheid

Die Royal-skou in Pietermaritzburg word allerweë as een van die beste landbouskoue in die land beskou, en vanjaar was geen uitsondering nie. Volgens die...

Die afronding van slaglammers in ’n voerkraal

Diversifisering word algemeen aanvaar as ’n strategie om die risiko in landbou te beperk. In hierdie verband behoort voerkraalafronding ’n permanente integrale deel van...