Sunday, November 17, 2019
Home Tags Koos du Pisanie

Tag: Koos du Pisanie

Landbou en die ekonomie – kenner voorspel

Dawie Klopper van PSG het tydens ’n fees wat gehou is na afloop van oestyd op Kakamas, met die landbouers en sakemanne gesels oor...

Die goeie instandhouding van voermengers is noodsaaklik

Een van die belangrikste beginsels in die sakewêreld en ook in landbou is om aandag aan detail te gee. Dié beginsel is veral belangrik...

Só lyk ‘n Kode van Beste Praktyk op die plaas

“Baie teorieë is bedink en dik dokumente geskryf oor die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se Kode van Beste Praktyk vir veeboere. Ek glo egter die meeste...

Slaglamkompetisie herleef

’n Groepie skaapboere van Prieska het besluit om die slaglamkompetisie op die dorp te laat herleef. In 2009 is die laaste kompetisie aangebied en...

Hommeltuie sorg vir ’n tegnologiese rewolusie op plase

Die huidige geslag staan midde-in ’n tegnologiese rewolusie en dit is veral waaghalsige veeboere wat opgewonde raak oor maniere om roetinetake op die plaas...

Noord-Kaapse boere verskuif die grense

Afgevaardigdes van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die Noord-Kaap, het op 6 en 7 Junie in Kimberley saamgetrek vir hul jaarlikse kongres met die tema...

Oranjerivier Landbou-unie hou kongres

Boerderybedrywighede langs die Oranjerivier, wat ’n wye verskeidenheid landbou-aktiwiteite insluit, was in die kollig op die 39ste jaarkongres van die Oranjerivier Landbou-unie (ORLU) wat...

Veekundige deel sy lewenslesse

Pierre Vlok, ’n ou hand in die veebedryf, deel die ervarings en lewenslesse wat hy met die jare in die bedryf opgedoen het tydens...

Elke bees het sy eie persoonlikheid

Koos du Pisanie, ’n RSG Landbou-medewerker in die Noord-Kaap, gesels met dr Buks Olivier oor presisieboerdery in veekuddes en hoe elke bees in die...

Grondkwessies se invloed op landbou

Koos du Pisanie, ’n RSG Landbou-medewerker, het tydens die Rooivleisprodusente-organisasie in die Noord-Kaap se onlangse inligtingsdae met prof Dirk Kotzé, ’n politieke ontleder en...