Sunday, July 5, 2020
Home Tags Koring

Tag: koring

Finale produksieskatting vir 2019 wintergewasse bekend

Die oppervlakte- en finale produksieskatting van wintergewasse vir die 2019 produksieseisoen, is pas deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel.

Min reën bring uitdagende omstandighede vir wintergrane

Graanprodusente in die Wes-Kaap het skade gelei weens droë weerstoestande die jaar. Die seisoen het goed afgeskop, maar sedert Junie het knellende...

Wintergewas-produksieskatting weereens afwaarts aangepas

Die oppervlakte- en derde produksieskatting vir wintergewasse vir 2019, is deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel. Koring

Produksieskatting vir wintergewasse afwaarts aangepas

Die oppervlakte- en tweede produksieskatting vir wintergewasse vir 2019, is pas deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel. Koring

Sensako se doen en late in die kollig

Lise Roberts van RSG Landbou praat met dr Francois Koekemoer, Direkteur Navorsing en Ontwikkeling van Sensako, oor hulle werksaamhede. Luister nou na...

Swartlandomgewing se produksie goed in 2018

Ons weet dat die Swartland in 2017 onder ‘n swaar droogte gebuk gegaan het. André Kirstein, streeksverteenwoordiger, verduidelik op RSG Landbou hoe dit in die...

Is drupbesproeiing volhoubaar?

In 23 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas gesels ons drupbesproeiing en koringproduksie. Kenners meen drupbesproeiing is die antwoord vir 'n volhoubare boerdery, hetsy dit...