Saturday, August 15, 2020
Home Tags Koronavirus

Tag: koronavirus

NAMPO Kaap 2020 gekanselleer

NAMPO Kaap was die afgelope twee jaar ’n uiters suksesvolle landbougebeurtenis in die Overberg, maar die COVID-19-pandemie het die hele wêreld gedwing...

Swartlandskou 2020 sal nie plaasvind nie

Die bestuur van die Swartlandskou het in ’n persverklaring bekend gemaak dat vanjaar se skou nie sal plaasvind nie. Na verskeie uitvoerende...

Bloemskou 2020 finaal gekanselleer

Na aanleiding van die huidige omstandighede, inperkingsregulasies en toekomsuitkyk met betrekking op die COVID-19-pandemie in Suid-Afrika, is daar nou finaal besluit dat...

Nuwe plan met wingerdopleiding beraam

Vinpro bied steeds sy gewilde opleidingskursusse vir wingerdspanne aan, maar wel in ʼn nuwe formaat om die verspreiding van COVID-19 te verhoed.

Kansellasie George Landbouskou 2020 / Cancellation of the 2020 George Agricultural...

Weens die deurlopende beperkings op sosiale geleenthede en byeenkomste tydens die onderskeie vlakke van die nasionale COVID-19-inperking, is dit met groot hartseer dat die...

Taakspan gaan volstoom voort om voedsel te versprei

Die taakspan wat deur die burgerregte-organisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek gestig is, het meer as...

Agri-Expo Livestock en die Groot Plaasproe vanjaar virtueel

Die sewende jaarlikse Agri-Expo Livestock en die Groot Plaasproe sal vanjaar virtueel aangebied word. Die Suid-Afrikaanse veebedryf sou vanjaar vanaf Donderdag tot Sondag (8...

Agri SA en sy lede gee landbou ’n massiewe hupstoot

Die aankondiging Woensdagaand, 29 April, deur die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling dat die hele landbouwaardeketting vrygestel is van enige inperkings, met uitsondering...

Koronagetalle neem toe in die Wes-Kaap

Wat die infeksiegetalle van die koronavirus betref, loop die Wes-Kaap loshande voor. Getalle onder die landelike bewoners is ook aan die toeneem....

Kry Veeplaas op jou virtuele boekrak

Veeplaas is nou ook as ’n digitale blaaiboek met verskeie interaktiewe skakels en addisionele leesstof-skakels beskikbaar. Skep vandag nog jou rekening om...