Home Tags Koronavirus

Tag: koronavirus

Jagbedryf kan honger help verlig tydens die COVID-19-tydperk

Die EMS-stigting se onlangse beroep op regeringsdepartemente om die slag en eet van wildvleis in Suid-Afrika en die uitvoer daarvan in die...

Geniet ’n #homebound #SACheeseFest

Met kaas kan geen dag – of selfs dae van inperking – ooit te blou wees nie! Daarom nooi die Suid-Afrikaanse Kaasfees alle feesvriende...

Ervaar al die Bloemskou-opwinding aanlyn

Almal beleef tans die effek van die Covid-19-inperking. Alle samekomste, feeste en skoue is onder meer gekanselleer en ons het soveel empatie vir die...

Besighede vat hande in gemeenskapsprojek tydens COVID-19 inperking

Hoewel daar tans groot onsekerheid heers oor die moeilike tyd wat voorlê, bied uitdagende tye soos hierdie ook aan besighede die geleentheid om hande...

Bloubessiebedryf bars uit sy nate

Suid-Afrika se bloubessie-uitvoere vir die 2019/2020-seisoen, het met meer as 50% teenoor die vorige jaar gegroei. Dit is ook ’n nuwe bedryfsrekord....

Aanlyn aansoekplatform vir COVID-19-landboufonds

Saai het ’n aanlyn platform geskep wat kleinskaalboere wat finansiële nood ervaar, in staat stel om aansoek te doen vir fondse vanuit die COVID-19-landbourampondersteuningsfonds...

Misdaad in landelike gebiede kan toeneem met inperking

Veiligheidsverteenwoordigers van distriksboere-unies asook landbouverenigings in die Vrystaat, het ‘n verslag saamgestel om te bepaal of misdaad in landelike gebiede gedurende die...

Die effek van COVID-19 op die suiwelbedryf

Oor die afgelope paar weke het dinge dramaties in ons land verander as gevolg van die COVID-19-pandemie. Die Melkprodusente-organisasie (MPO) ondersteun die drastiese maatreëls...

Sussex Eeufeesvieringe uitgestel na 2021

Weens die huidige internasionale Covid-19-inperking en die impak daarvan op Suid-Afrika, het rolspelers en organiseerders besluit dat dit meer sinvol sal wees...

Wes-Kaap-produsente skenk varsprodukte vir mense in nood

Wes-Kaapse produsente het die afgelope week tonne varsprodukte geskenk om noodledigingsorganisasies by te staan wat gemeenskappe help wat tydens die Covid-19 inperkingstydperk voedselnood ervaar.