Home Tags Koronavirus

Tag: koronavirus

Uitnemende wyndruifoes vir 2020 ondanks COVID-19-inperking

Suid-Afrika verwag voortreflike wyne van die 2020 wyndruifoes. Die bedryf oes tans die laaste paar ton druiwe in agt van die tien wynstreke, als...

Bayer het ‘n boodskap vir jou …

Vir boere is daar nie iets soos 'werk van die huis af' nie. Selfs in moeilike tye bly die landboubedryf hard aan...

COVID-19: VL neem nie verantwoordelikheid vir onwettige optrede

Vrystaat Landbou (VL) beskou die COVID-19-pandemie wat die land en die wêreld bedreig in ’n baie ernstige lig. VL is daarom daartoe...

SA Suiwelproduk van die Jaar virtueel toegeken

Lactalis SA se Président Extra Mature Cheddar is tydens vanjaar se Agri-Expo Qualité-toekennings op Donderdag 26 Maart 2020, as die Suid-Afrikaanse Suiwelproduk van die...

Voedselproduksie onder die vergrootglas

Die koronavirus het Suid-Afrika in 'n wurggreep, maar mense moet eet en landbouproduksie gaan onverpoos voort. Daarom fokus ons in 26 Maart...

Konsortium-Merino se 38ste veiling uitgestel en aangepas

Die jongste, drastiese COVID-19 maatreëls rondom algehele afsondering, het die Konsortium-Merinogroep genoop om hul planne vir hul 38ste veiling weer te wysig.

Rooivleisproduksie duur voort tydens COVID-19-uitsluiting

Die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) ondersteun die drastiese maatreëls wat President Cyril Ramaphosa aangekondig het om die verspreiding van die COVID-19-virus te beperk.

Koronavirus plaas wolmark onder druk

Die 24ste veiling van die 2019/20-wolseisoen het op 19 Maart plaasgevind met ’n aanbod van 10 180 bale. Sowat ’n derde van die...

Die boer se gids tot koronavirus

Die minister van landbou, Thoko Didiza, het op 16 Maart ‘n dringende vergadering met die land se landbourolspelers gehad waar bespreek is hoe om...

Koronakrisis – kan dit landbouwerkers beïnvloed?

Die wêreld is in paniek oor die koronavirus, en ons eie president Cyril Ramaphosa het ook onlangs maatreëls aangekondig, om die verspreiding...