Home Tags Koronavirus

Tag: koronavirus

SA Kaasfees afgestel oor koronavirus

Die grootste buitelug kulinêre gebeurtenis in Afrika, die 2020 Suid-Afrikaanse Kaasfees, is afgestel weens die nasionale verbod op byeenkomste van meer as 100 mense....

Koronavirus – dalk goeie nuus vir dierespesies?

Paniek heers in groot dele van die wêreld oor die koronavirus, maar rolspelers in die wildbedryf meen dit kan dalk goeie nuus...