Wednesday, November 20, 2019
Home Tags Kuilvoerkompetisie

Tag: Kuilvoerkompetisie

Nuwe Era Kommersiële Boer gesels

Andries van der Poll van die Gouda-omgewing in die Wes-Kaap, is op Vrydagaand 25 Oktober, tydens ‘n spoggeleenheid in Johannesburg deur Graan...

ALFA 2019 laat die rekords spat!

ALFA 2019 was voorwaar ’n skouspel soos min. Die Afridome in Parys was van 17 tot 19 September vanjaar ‘n byenes van...

Finaliste aangewys in die 2019 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

Die finaliste in die jaarlikse Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is pas aangewys na ’n uitgebreide nasionale monsternemings- en -ontledingsproses. Die kompetisie is vanjaar vir die...

#Kuilvoerkompetisie oortref alle verwagtinge

‘n Rekordgetal inskrywings is hierdie jaar ontvang vir die sesde Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie. Vanjaar se been van die kompetisie het in Maart vanjaar afgeskop...

Die soektog na 2019 se kuilvoer-elite

Die kuilvoer-studentespan ry die land vanjaar weer plat op soek na 2019 se kuilvoerkoning. Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie het vroeër vanjaar afgeskop nadat...

Kuilvoermaak is ernstige sake

Kuilvoermaak is ‘n belangrike aspek van enige beesboer se voermaak-aktiwiteite. In Dinsdag se aflewering van RSG Landbou gesels Hennie Maas met Richardt...

Opsoek na die volgende Santam Landbou kuilvoerkoning

Die 5de Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is verlede jaar aangebied en die soektog het nou weer begin om die 2019 Kuilvoerkoning te vind. Hennie...

Onthou: Skryf in vir #kuilvoerkoning 2019

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is vanjaar op soek na die sesde Santam Landbou Kuilvoerkoning. Die doel van dié kompetisie is om tot die...

Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie groei

Die land se vyfde Kuilvoerkoning is op 18 September vanjaar tydens die jaarlikse ALFA vee-ekspo gekroon. Richardt Venter, die kompetisie-adviseur, gesels op RSG Landbou...

Meer oor Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

Die gewilde Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie wat deur Plaas Media aangebied word, het weer vanjaar ‘n reuse getal inskrywings ontvang. Dit is duidelik dat...