Monday, May 25, 2020
Home Tags Kunsmis

Tag: kunsmis

Wildkwessies onder die vergrootglas

Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika kuier op 3 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee, en sy bring ons op hoogte van onlangse gebeure...

Data-ekstraksie kan groter winste in die hand werk

Tegnologie is die hartklop van die landbou en in hierdie uitsending van RSG Landbou is daar ‘n uitgebreide gesprek met Willem Eigenhuis...

Weer- en watersake op die lug

Die kritiese vroeë rypdatum is verby en dit lyk asof die Kaapse koringboere ‘n goeie seisoen kan verwag. Maar hoe lyk landbouweerstoestande...

Kunsmis se rol in optimale grondbenutting

Kyk weer 14 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas. Die Misstofvereniging van Suider Afrika, of Fertasa, help boere al vir dekades om...

Insetprystendense vir die wintergraanseisoen

Graan SA deel belangrike inligting oor insetprystendense in hul mees onlangse nuusbrief.  Brandstofpryse vir Mei 2019 Volgens die jongste inligting van die Sentrale Energiefonds kan die dieselprys op...

Kynoch koop Profert Kunsmis

Farmisco (Edms.) Beperk, wat handel dryf onder die naam van Kynoch Kunsmis, ’n toonaangewende plantvoedingverskaffer, het die aankoop van Profert Kunsmis, ’n groot rolspeler...

Kynoch Kunsmis vereer met ’n Nampo-toekenning

Nampo 2018 is van 15 tot 18 Mei in Bothaville gehou. Soos altyd was dit ’n reuse-sukses. Daar is gekuier, sake gedoen en nuwe...