Tag: landboumasjinerie
Gunstige reënval gee trekkerverkope ’n hupstoot
Trekkerverkope van 445 eenhede in Januarie is aansienlik meer (28%) as die 348 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Net soos in...
Aanmerklike toename in trekkerverkope vir Desember 2020
Trekkerverkope van 432 eenhede in Desember is aansienlik (24%) meer as die 349 wat verlede Desember verkoop is. Vir die volle kalenderjaar...
Trekkerverkope aansienlik meer as verlede November
Trekkerverkope van 593 eenhede in November is 39% meer as die 427 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot...
RSG Landbou: 3 Des 2020 – aan jou gebring deur AGCO
Navorsing en ontwikkeling in die landbousektor verseker dat produsente meer produktief, doeltreffend en winsgewend kan boer. Tegnologies-gevorderde masjinerie is een hulpmiddel in...
Goeie oeste gee Oktober-trekkerverkope ’n hupstoot
Die trekkerverkope van 789 eenhede in Oktober is aansienlik (37%) meer as die 575 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die...
Beide trekker- en stroperverkope styg in Julie
Trekkerverkope van 444 eenhede in Julie is aansienlik (21%) meer as die 368 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Vir die jaar...
Trekkerverkope in Junie is 11% hoër
Trekkerverkope van 414 eenhede in Junie 2020 is aansienlik (11%) meer as die 373 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die...
Trekkerverkope kry woema na goeie oes
Trekkerverkope van 432 eenhede in Mei is aansienlik (19%) meer as die 364 eenhede wat verlede Mei verkoop is. Vir die jaar...
Smeeroplossings vir elke vereiste op die plaas
Suksesvolle boere vermoei hulle nie net met die bestuur van gewasse of vee nie; hulle hou ook ’n vinger op die pols...