Monday, December 9, 2019
Home Tags Landbounavorsingsraad

Tag: Landbounavorsingsraad

Lê ons toekoms by biobrandstof?

Dr Ashira Roopnarain en Dr Emomotimi Bamuza-Pemu van die Landbounavorsingsraad kuier op 29 November 2019 in die Grootplaas-ateljee om oor biobrandstof te...

Bewaringslandbou as teenvoeter vir gronderosie

Wynand van Vuuren van King Price gesels in 21 November 2019 se Grootplaas oor versekering in terme van lewendehawe.

LNR vat hande met klein-aartappelboere

Die agritoerismebedryf in Suid-Afrika het die afgelope tyd goeie groei getoon, en bied heelwat nuwe geleenthede in die landbousektor. Prof Neels van...

Afrikanervleis is eersteprys

Die Afrikaner-beesras het skoonskip gemaak by vanjaar se ALFA-vleisproekompetisie vir die publiek. Dr Pieter de Kock van die Afrikanerbeestelersgenootskap vertel in 23...

Graanboere, dít is belangrik by insetaankope

Die somergraan-plantseisoen is om die draai en in Woensdag se RSG Landbou gee Corné Louw, ‘n senior ekonoom by Graan SA, ‘n...

Patatpraatjies op Grootplaas

Whelma Mphela van die Landbounavorsingsraad kuier op 11 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee, om oor die patatbedryf in Suid-Afrika te gesels. Ons...

Grond en vogverliese onder die LNR-vergrootglas

Michael Kidson van die Landbounavorsingsraad (LNR) kuier op 1 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy is 'n grondwetenskaplike by die LNR en...

FairPlay pak die haan by die kam

Die storting van hoendervleis het 'n uiters negatiewe uitwerking op die plaaslike hoenderbedryf. Een van die organisasies wat onverpoos veg teen onbillike...

Vleisgradering en -klassifikasie: Wat is die verskil?

Die Landbounavorsingsraad se vleiskenner en navorser, dr Phillip Strydom, kuier op 26 September 2019 weer in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels onder andere...

Besproeiing en waterbestuur in ‘n waterskaars land

In 25 September 2019 se aflewering van Grootplaas, gesels Willem Botha van Netafim oor besproeiing, en hoe dit by waterbestuur en bewaringslandbou...