Wednesday, November 13, 2019
Home Tags Landbousektor

Tag: Landbousektor

Villa Crop en presisieboerdery gee winste ‘n hupstoot

Daar word gereeld op Grootplaas gesels oor presisieboerdery en waarom dit so belangrik is vir winsgewendheid in die landbousektor. In 4 Oktober...

Presisieboerdery is die weg, sê Standard Bank

Presisieboerdery is 'n begrip wat daagliks in die landbousektor gebruik word en wat as't ware die norm van ons tyd geword het....

Agri Noord-Kaap se kongres skets ’n eerlike prentjie

Agri Noord-Kaap se jaarlikse kongres is op 28 en 29 Augustus in Kimberley gehou en die prentjie wat tydens dié geleentheid geskets is, was...

Dok Faffa aan die woord oor goeie gesondheidskeuses

Die sukses van enige boerdery hang af van die keuses wat die boer maak en uitoefen, sê die bekende veearts, dok Faffa...

Standard Bank: Dinamiese kenners in die landbousektor

Landbou is 'n unieke en gespesialiseerde bedryf wat bestaan uit meer as 30 sub-sektore. Daarom word 'n hoë vlak van bevoegdheid en...

‘n Veelsydige sektor vereis pasmaak finansiering

Die Suid-Afrikaanse landbousektor is omvattend en kleurvol, en geen bedryf kan oor dieselfde kam geskeer word as die ander nie. Landbou word dikwels uitgewys...

Paneelverslag oor grondhervorming voorspel probleme

Agri SA sê in 'n persverklaring die organisasie is baie bekommerd oor verskeie aspekte van die Presidensiële Raadgewende Paneel oor grondhervorming se...

Risikobestuur is ‘n landbou-gegewe

Die landbousektor gaan toenemend gebuk onder risiko, en die bedryf gaan ongelukkig nooit hiersonder wees nie. Die bestuur van risiko is egter...

Afname in landbou-BBP onder die vergrootglas

Die landbousektor het onlangs kennis geneem van skokkende BBP-syfers van Statistiek Suid-Afrika. Landbou se bruto binnelandse produk het gedurende die eerste kwartaal...

Hiérop behoort die regering nou te fokus

Die verkiesing het die afgelope ruk ons nuusopskrifte gedomineer, en die land se oë is nou veral op president Cyril Ramaphosa na...