Tuesday, September 22, 2020
Home Tags Landbousektor

Tag: Landbousektor

Villa Crop en presisieboerdery gee winste ‘n hupstoot

Daar word gereeld op Grootplaas gesels oor presisieboerdery en waarom dit so belangrik is vir winsgewendheid in die landbousektor. In 4 Oktober...

Presisieboerdery is die weg, sê Standard Bank

Presisieboerdery is 'n begrip wat daagliks in die landbousektor gebruik word en wat as't ware die norm van ons tyd geword het....

Dok Faffa aan die woord oor goeie gesondheidskeuses

Die sukses van enige boerdery hang af van die keuses wat die boer maak en uitoefen, sê die bekende veearts, dok Faffa...

Paneelverslag oor grondhervorming voorspel probleme

Agri SA sê in 'n persverklaring die organisasie is baie bekommerd oor verskeie aspekte van die Presidensiële Raadgewende Paneel oor grondhervorming se...

Risikobestuur is ‘n landbou-gegewe

Die landbousektor gaan toenemend gebuk onder risiko, en die bedryf gaan ongelukkig nooit hiersonder wees nie. Die bestuur van risiko is egter...

Afname in landbou-BBP onder die vergrootglas

Die landbousektor het onlangs kennis geneem van skokkende BBP-syfers van Statistiek Suid-Afrika. Landbou se bruto binnelandse produk het gedurende die eerste kwartaal...

Hiérop behoort die regering nou te fokus

Die verkiesing het die afgelope ruk ons nuusopskrifte gedomineer, en die land se oë is nou veral op president Cyril Ramaphosa na...

Bring landbou sy kant?

Inentings vorm 'n onlosmaakbare deel van veegesondheid op 'n plaas en Swavet spits hom al jare daarop toe om gehalte spuite aan...

Die energiekrisis se houvas op landbou

Die energiekrisis wat weens wanbestuur en instandhoudingsprobleme veroorsaak is, raak alle sektore in die land – so ook die landbousektor. In RSG Landbou...

Kry landbou ‘n regverdige sny van die koek?

Die afgelope begrotingstoespraak deur die minister van finansies, Tito Mboweni, het omtrent vir ‘n gekwetter in die landbousektor gesorg. Verskeie organisasies het hul menings...