Saturday, February 29, 2020
Home Tags Landbousektor

Tag: Landbousektor

Vleilande vir volhoubaarheid

In 26 Februarie 2019 se aflewering van Grootplaas gesels ons minimumloon en vleilandsake. President Cyril Ramaphosa het einde verlede jaar die langverwagte Wet op die...

Wysigings in die arbeidswetgewing se effek op die landbousektor

Daar het onlangs wysigings in die arbeidswetgewing ingetree waarvan landbouers bewus moet wees. Hennie Maas van RSG Landbou praat met Ernst Richter van die...

Droogte – die volle prentjie

Afgesien van die politiese en ekonomiese druk, kry die landbousektor ook nou die wind van voor wat die droogte betref. Agri SA het onlangs...

Kenners maak voorspellings vir 2019

Ons staan aan die vooraand van 'n uitdagende jaar, nie net vir die landbousektor nie, maar op politiese en ekonomiese front. Dr Christo Joubert...

Hommeltuie en die landbousektor

Net soos wat die beskikbare tegnologie in ander sektore verander, verander dit ook in die landbousektor. Een van die gonswoorde wat tans ál meer...

Jobs Summit is ook belangrik vir landbousektor

President Cyril Ramaphosa het op 5 Oktober, leiers van die besigheidsektor sowel as prominente vakbonde, by die sogenaamde Jobs Summit verwelkom. Die landbousektor was...

#Landbou2018 in ‘n neutedop

Die landbousektor moes vanjaar ‘n hele paar uitdagings die hoof bied – politieke uitsprake soos die onteiening van grond sonder vergoeding, voëlgriep en listeria...

FNB oor die afgelope landboujaar

Die landbousektor moes vanjaar ‘n hele paar uitdagings die hoof bied en het in sekere opsigte buitengewoon presteer. Dawie Maree van FNB Landbou, kyk...

Hoe kan landbou werkskepping ondersteun?

In Grootplaas van 20 November 2018 fokus ons op werkskepping-kwessies en serwitute. President Cyril Ramaphosa het in Oktober, leiers van die besigheidsektor sowel as prominente vakbonde, by...

Standard Bank is passievol oor die landboujeug

Die landboujeug word allerweë bestempel as die toekoms van ons landbousektor. Kenners meen jonger generasies is veral belangrik vir die landbousektor en spesifiek voedselsekerheid....