Tag: Luan van der Walt
Sojabedryf breek nuwe grond
Suid-Afrika se sojabedryf bars uit sy nate en 'n rekord-oppervlakte soja's is dié seisoen aangeplant. Dit oorskry die rekord van die vorige...
RSG Landbou: 15 Feb 2021 – geborg deur Plaas Media
Maandag se RSG Landbou-program is propvol. Luan van Walt van Graan SA gee perspektief oor die rekord-sojaboonaanplantings. Luister nou na dié onderhoud.
Hoe lyk SA se veediewe?
‘n Kriminologie-student aan Unisa, Cecili Doorewaard, het ‘n paar jaar gelede die behoefte raakgesien om die kriminele gedrag wat verband hou met...
Plaas TV: 15 Junie 2020
Die tweede grootste somergraanproduksie op rekord word vanjaar verwag en die stropers loop volstoom in groot dele van die land. Luan van...
RSG Landbou: 10 Junie 2020
Geneties gemodifiseerde organismes bly ‘n warm gesprekspunt onder veral gesondheidsbewustes. In Woensdag se aflewering van RSG Landbou gesels dr Hennie Groenewald van...
RSG Landbou: 8 Junie 2020
Lise Roberts gesels Maandag op RSG Landbou met Doors le Roux van die Louis Trichardt-omgewing oor koejawelboerdery. Luister nou na hierdie onderhoud.
Plaas TV: 1 Junie 2020
Die lang wag is verby! Jy kan nou die eerste episode van Plaas TV kyk! 'n Bekende gesig in...
Koringboere skud vere reg
Daar was die afgelope paar maande heelwat skommelinge in die internasionale koringmarkte, wat weer ʼn impak op die plaaslike koringmark het. Die...
RSG Landbou: 5 Maart 2020
RSG Landbou van Donderdag skop die program af met 'n gesprek oor LITS SA, ‘n naspeurbaarheidstelsel vir die plaaslike rooivleisbedryf. Hierdie keer...
Die wetenskap agter oranje tamaties
Volgens die Amerikaanse Landboudepartement, kan hul 2020-plantseisoen se oppervlakte aansienlik toeneem, in vergelyking met die huidige seisoen. Luan van der Walt van...