Thursday, May 23, 2019
Home Tags LWO Werkgewersorganisasie

Tag: LWO Werkgewersorganisasie

Melkaantekening is ‘n moet vir melkboere

Om onder die invloed van alkohol te wees, hou nie net 'n gevaar op die paaie in nie, maar kan ook uiters nadelig wees...

Kuilvoerkenners kuier op die kassie

Kuilvoer is vir seker koning op 'n veeplaas, en vanjaar is reeds die sesde jaar waarin 'n kuilvoerkoning gekroon sal word. Kundiges in die...

Seisoenale werkers en die arbeidswetgewing

Seisoenale werkers is ‘n integrale deel van die landbousektor waarsonder meeste boere nie kan klaarkom nie. Die gebruik van seisoenale werkers is egter nie...

Die waarde van grond

Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie bring kykers hoogte van onlangse wysisings aan arbeidswetgewing in 15 Maart 2019 se aflewering van Grootplaas. Daarna gesels...

Slaan wangedrag in die werksomgewing hok

Enige werkgewer sal vir jou sê, om arbeidsverhoudinge in die werksplek te bestuur, is uitdagend. En daarmee saam stel arbeidswetgewing natuurlik streng vereistes waaraan...

BFAP doen data só

'n Bekende gesig in die ateljee, Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie, vertel  meer oor wat die arbeidswetgewing oor wangedrag in die werksplek sê....

Wysigings in die arbeidswetgewing se effek op die landbousektor

Daar het onlangs wysigings in die arbeidswetgewing ingetree waarvan landbouers bewus moet wees. Hennie Maas van RSG Landbou praat met Ernst Richter van die...

LWO oor die wet op gelyke indiensneming

Hennie Maas van RSG Landbou praat met Ernst Richter van die LWO Werkgewersorganisasie oor die wet op gelyke indiensneming en hoe die wet die...

Riglyne in die landbou-werksplek

Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie praat op RSG Landbou oor die belangrikheid van progressiewe reëls en riglyne in die landbou-werksplek. Luister nou na...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 28 Januarie RSG Landbou kyk gewoonlik Maandae na ’n paar veilings wat plaasvind. Hennie Maas is oudergewoonte aan die woord en daar is...