Saturday, October 31, 2020
Home Tags Melkbedryf

Tag: melkbedryf

Vooruitsigte vir die melkbedryf: Tyd om die rieme styf te trek

Alhoewel die Suid-Afrikaanse melkbedryf die afgelope dekade goed presteer in vergelyking met ander landboubedrywe, bly melkboere onder druk weens dalende plaashekpryse en...

Sampro-verslag toon toenemende druk op kleinhandelverkope

In ’n onlangse verslag wat deur die Suid-Afrikaanse Melkprosesseerdersorganisasie (Sampro) vrygestel is, blyk dit dat die kleinhandelverkope van suiwelprodukte die wind verder van voor gaan...

RSG Landbou: 22 Januarie 2020

‘n Ekonomiese faktor wat betreklik min aandag kry in die Suid-Afrikaanse melkbedryf, is die aantal koeie in ‘n melkkudde. Dr Carel Muller,...

Kleinboere en die melkbedryf – hoe lyk die landskap?

Dinsdag se RSG Landbou-program skop af by die melkbedryf. Poena van Niekerk, die melkerybestuurder by EDE Farming, gesels met Hennie Maas oor...

Die opvolggesprek: Koeie en hulle blyplek

Baie melkerye het begin met ’n paar koeie in ’n oop kampie, ’n paar losstaande voerkrippe of omgekeerde motorbuitebande. Maar soos dit met die...