Wednesday, August 21, 2019
Home Tags Melkboere

Tag: melkboere

Melkboere streef na beter waterverbruik

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) fokus in Maartmaand op water en hoe melkboere vooruit kan boer deur goeie rentmeesters van hul waterbronne te wees. Barbara Bieldt,...

Hoe moet ‘n oorgangskoei gevoer word?

Dit is algemeen vir die gasvryheidsbedryf om navraag te doen of daar enige spesiale dieetvereistes onder ’n groep gaste is. Oorgangskoeie op melkplase val...

Suiwelboere skud vere reg vir konferensie

Die wynbedryf het onlangs sy wynoesherdenkingsfunksie gevier, waartydens die eerste wyn wat in Suid-Afrika gemaak is, herdenk is. Ons kyk in 20 Februarie 2019...

Risiko’s op ‘n melkplaas

Die lewe, en dan meer spesifiek die lewe op ‘n melkplaas, is ‘n voortdurende proses van blootstelling aan risiko’s. Hennie Maas van RSG Landbou...

Wat moet ’n beginner-melkboer weet?

Die proses om nuwe boere te vestig, is al ’n geruime tyd aan die gang. Ongelukkig is die lys van suksesvolle nuwe bedrywighede redelik...

‘n Moeilike melkjaar in die kollig

Die melkbedryf het 'n uiters uitdagende jaar beleef. Melkpryse bly afneem en insetkostes styg, wat veroorsaak dat heelwat melkboere hulle tans in 'n wurggreep...

Melkboere kan nog wins maak

In 30 Julie 2018 se aflewering van Grootplaas kuier Thalia Brameld en Jan Hendrik Venter in die ateljee. Insetpryse wat styg en melkpryse wat afneem...

Jongboer-finalis deel sy suksesresep

Reece Dedwith van Parys, ’n melkboer en finalis in vanjaar se Vrystaat Landbou jongboer van die jaar-kompetisie, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor sy...