Sunday, November 17, 2019
Home Tags Melkproduksie

Tag: melkproduksie

Die opvolggesprek: Beraming van melkkoeie se doeltreffendheid

Die hoeveelheid melk wat koeie produseer, bepaal grootliks ’n melkery se winsmarges. Koeie se voerkoste is die grootste enkele kostefaktor in melkproduksie. Daarom is doeltreffende melkproduksie...

‘n Nuwe hoofstuk vir Weston Landbouskool se Beefmasters

Toe Veeplaas verlede jaar hierdie tyd oor die Veeplaas Weston Beefmasterkudde by Weston Landbouskool naby Mooirivier in KwaZulu-Natal berig het, was die nuus redelik gemengd....

Nuwe laboratorium sit suiwelstandaarde onder die mikroskoop

Die melkbedryf het op 22 Mei 2019 ‘n belangrike mylpaal bereik met die opening van die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) se onafhanklike laboratorium, DSA Lab Services, in...

Die opvolggesprek: Koeikoop is nie perdekoop nie

Die meeste melkerye het met die aankoop van ’n paar melkkoeie begin. Die aankoopplek en gehalte van die koeie wissel, afhangende van...

MPO is bekommerd oor lae produsentepryse

Voorlopige syfers dui daarop dat die roumelkaanbod vir Februarie 2019 met 3,45% gedaal het in vergelyking met die ooreenstemmende tydperk in 2018. Die groei...

Laer groei in melkproduksie bring hoër produsentepryse

Die melkaanbod vir Januarie 2019 het met 1,25% gegroei in vergelyking met die Januarie 2018 syfer. Die vergelykende groeipersentasie vir Januarie 2018 was 4,9%...

Melkproduksie eindig sterk in 2018

Inligting ontvang vanaf Melk SA dui daarop dat die totale produksie vir 2018 op 3 381 duisend ton beraam word, wat 3,9% hoër is...

Moderne tegnologie bevorder melkproduksie

Hoewel die aantal melkboere in Suid-Afrika sedert 1998 van 7 600 boere tot slegs 1 700 gekrimp het, het die jaarlikse melkproduksie van 2,2...

Radio: Melkproduksie tydens die droogte

Dr Koos Coetzee van die Melkprodusente-organisasie (MPO) vertel op RSG Landbou meer oor melkproduksie tydens die droogte. Luister nou na dié gesprek. Luister hier na...

Melkproduksie: Nuwe tegnologie kan syfers verhoog

Die getal melkboere in Suid-Afrika het sedert 1998 van 7 600 tot 1 700 gekrimp, maar die vasbyters in die bedryf produseer steeds genoeg melk om...