Tuesday, September 29, 2020
Home Tags Melkprodusente-organisasie

Tag: Melkprodusente-organisasie

Wat sê die wet oor grondbesettings?

Grondbesettings is 'n georganiseerde proses waar privaatgrond beset word deur 'n groot groep mense en kan 'n kopseer wees vir boere, om...

Plaas TV: 1 Junie 2020

Die lang wag is verby! Jy kan nou die eerste episode van Plaas TV kyk! 'n Bekende gesig in...

RSG Landbou: 19 Mei 2020

In Dinsdag se RSG Landbou gesels Bertus van Heerden van die Melkprodusente-organisasie, oor die plaaslike suiwelbedryf. Hy praat oor vraag en aanbod...

Brandmerke 101

Die beheermaatreëls na aanleiding van die onlangse bek-en-klouseer-krisis, het almal meer bewus gemaak van die belangrikheid van brandmerke. Dit het egter gelei...

Rentmeesters op melkplase word erken

Om die produksie van veilige en gehalte melk asook optimale kuddegesondheid en etiese dieresorgpraktyke op melkplase te verseker, bied die Melkprodusente-organisasie jaarliks...

RSG Landbou: 1 April 2020

Die nuutste uitgawe van Veeplaas is dalk nie op die rakke beskibaar, maar kan wel nou gelees word op www.agriorbit.com. Lise Roberts...

RSG Landbou: 31 Maart 2020

Wat word in 2020 van ‘n melkprodusent verwag om volhoubaar te produseer? En hoe lyk plaaslike melkprysvooruitsigte? Bertus van Heerden, ekonoom by...

Navorsing dryf die melkbedryf

Navorsing vorm 'n belangrike deel van die landbousektor, en so ook in 11 Maart 2020 se aflewering van Grootplaas. Dr Julius Tjelele...

Hoe lyk die melkprys-prentjie werklik?

Wintergrane in Suid-Afrika staan nie op hierdie stadium aan die prestasiekant van die lyn nie, maar boere moet reeds weer aan inset-aankope...

RSG Landbou: 20 Februarie 2020

RSG Landbou het by die Melkprodusente-organisasie gaan inloer en daar met die hoof uitvoerende beampte, dr Chris van Dijk, gesels. Hy praat...