Home Tags Mielies

Tag: Mielies

VL waarsku oor brandgevaar en risiko’s na eerste ryp in Vrystaat

Boere hoop vir nog drie weke grasie-tydperk teen die winterkoue sodat gesaaides droog genoeg kan word om te oes. Ryp het onlangs...

Hier is die tweede produksieskatting vir 2021-somergewasse

Die Nasionale Oesskattings-komitee het die oppervlakte- en tweede produksieskatting vir somergewasse vir 2021 vrygestel. Kry vorige verslae hier.

AfriForum en Saai staan boer by ná beweerde silosertifikaatbedrog

AfriForum se privaatvervolgingseenheid en Saai het Langspruit Landgoed, ’n familie-onderneming in die Standerton-distrik, bygestaan met die lê van strafregtelike klagtes van bedrog...

Groentoer ’n leerskool vir boere én leerders in Prieska

Die landbouvereniging van die besproeiingsboere in Prieska is baie entoesiasties en leergierig. Daarom bied hulle jaarliks ’n Groentoer aan, waar hulle verskeie...

Nat toestande ’n uitdaging vir saadmielieprodusente in Noordwes

Saadmielieprodusente langs die Mooirivier buite Potchefstroom stoom voort, ondanks vele uitdagings wat hulle die hoof moet bied. Ettienne Oussoren boer sedert 2011...

Voorlopige oppervlakteskatting vir 2021 se somergewasse bekend

Die voorlopige oppervlakteskatting vir 2021 se somergewasse is onlangs deur die Nasionale Oesskattingskomitee bekendgestel. Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik...

Voorgenome aanplanting van somergewasse vir 2021: Meer mielies word verwag

Produsente se voorneme om somergewasse te plant is gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese...

Agri SA eis ’n dringende ondersoek na dieselvoorsieningsprobleme

Agri SA doen ’n beroep op die regering om dringend ’n ondersoek te loods na die voortslepende tekort aan dieselvoorsiening aan verskeie...

Produksieskatting vir 2020 se somergewasse nóg hoër aangepas

Die oppervlakte- en vierde produksieskatting vir 2020 se somergewasse is pas deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel. Lees dit in...

Produksieskatting vir 2020 se somergewasse opwaarts aangepas

Die oppervlakte- en derde produksieskatting vir 2020 se somergewasse is pas deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel. Kommersiële mielies