Friday, March 5, 2021
Home Tags Minimumloon

Tag: minimumloon

RSG Landbou: 15 Feb 2021 – geborg deur Plaas Media

Maandag se RSG Landbou-program is propvol. Luan van Walt van Graan SA gee perspektief oor die rekord-sojaboonaanplantings. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou: 1 Des 2020 – aan jou gebring deur AGCO

Dr Frikkie Maré, redakteur van Veeplaas, gesels in Dinsdag se program van RSG Landbou oor die Desember-uitgawe van Veeplaas wat nou op die rakke beskikbaar is. Luister nou na...

Agri SA bekommerd oor die voorgestelde minimumloon en stygende werkloosheid

Die huidige voorstel deur die Nasionale Minimumloon-kommissie om die nasionale minimumloon met 1,5% bó inflasie te verhoog, moet bevraagteken word. Is dit...

Nasionale minimumloon aangepas

Die minister van arbeid en indiensneming, Thembelani Waltermade Nxesi, het die nasionale minimumloon aangepas. Die verhoging van 3,8% sal op 1 Maart...

Die nasionale minimumloon en landbou

Die Suid-Afrikaanse landbousektor se impak op die ekonomie is veel groter as slegs die bydrae wat dit tot die land se bruto binnelandse produk...