Home Tags Misdaad

Tag: misdaad

Vrystaat-plaasaanvalle neem met nagenoeg 54% toe

Die Vrystaat het die meeste plaasaanvalle van al die provinsies in die onlangse misdaadstatistieke van die derde kwartaal van 2020 tot 2021...

Misdaad – wat is jou regte as klaer?

Gevalle waar misdaad aangemeld is, en nie vervolg is nie, is nie ongehoord nie – veral op landelike gebiede. Weet jy wat...

Georganiseerde landbou se rol in landelike veiligheid

Dié maand se hoofartikel in is die laaste in ‘n kort reeks wat oor landelike veiligheid handel en daar word veral...

Amnestietydperk moet verleng word, sê Saai

Die familieboer-organisasie, Saai, het op 20 Januarie 2021 in ’n skrywe aan die minister van polisie versoek dat die sperdatum vir amnestie-aansoeke...

Landelike misdaadtendense in Suid-Afrika

Plaasaanvalle en -moorde het baie aandag in die tweede helfte van 2020 geniet en groot aksies is geloods om bewusmaking rondom dié...

RSG Landbou: 3 Des 2020 – aan jou gebring deur AGCO

Navorsing en ontwikkeling in die landbousektor verseker dat produsente meer produktief, doeltreffend en winsgewend kan boer. Tegnologies-gevorderde masjinerie is een hulpmiddel in...

Agri SA verwelkom president Ramaphosa se standpunt oor landelike misdaad

“Agri SA verwelkom president Ramaphosa se betuiging van medelye en leedwese teenoor die familie van wyle Brendin Horner en alle ander slagoffers...

Senekal-gebeure spruit uit frustrasie en stryd teen misdaad

Die gebeure in Senekal op 6 Oktober is die gevolg van frustrasies en die oorkook van emosies van landbouers en die breë...

Plaasaanvalle geniet hoëvlak-aandag

Die voorkoms van plaasaanvalle en -moorde op boere en plaaswerkers het die afgelope tyd baie aandag op regeringsvlak geniet en tydens die...

Oorgrensmisdade hou ál groter bedreiging in vir Vrystaat-boerderygemeenskappe

Vrystaat Landbou (VL), wat meer as 3 500 kommersiële landbouers in die Vrystaat verteenwoordig, is baie bekommerd oor die toename in oorgrensmisdade...