Thursday, October 29, 2020
Home Tags MPO

Tag: MPO

Mastitis onder die mikroskoop

Dr Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie, oftewel die MPO, gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor ‘n siekte onder...

RSG Landbou praat melk-, arbeids-en toerustingsake

In Woensdag se aflewering van RSG Landbou kuier en gesels 'n verskeidenheid gaste saam ons. Die Melkprodusente-organisasie (MPO), het ‘n nuwe ekonoom...

Hoe belangrik is opleiding op melkplase?

Die opleiding van werkers is ‘n belangrike aspek van enige boerdery, wat dikwels agterweë gelaat word. Corlia Oberholzer, ‘n opleidingsbestuurder by die...

Melkboere streef na beter waterverbruik

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) fokus in Maartmaand op water en hoe melkboere vooruit kan boer deur goeie rentmeesters van hul waterbronne te wees. Barbara Bieldt,...

Suiwelbedryf in afwagting op konferensie

Die Melkprodusente-organisasie se Grootkudde-konferensie is ‘n hoogtepunt op melkboere se kalender. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Philip Swart van die MPO oor...

Risiko’s op ‘n melkplaas

Die lewe, en dan meer spesifiek die lewe op ‘n melkplaas, is ‘n voortdurende proses van blootstelling aan risiko’s. Hennie Maas van RSG Landbou...