Thursday, November 21, 2019
Home Tags Namibië

Tag: Namibië

Sien Namibië teen ’n spesiale prys

As jy nog altyd die wonders van die sonderlinge Namibië wou verken, is hierdie ’n geleentheid wat jy nie deur jou vingers kan laat...

LRF kies nuwe bestuur

Die Lewendehawe Registrerende Federasie (LRF) het op 13 Februarie 2019 sy algemene jaarvergadering gehou. Dié organisasie verteenwoordig nege vleisbeesrasse in Suid-Afrika, 38 genootskappe in...

Namibiese melkprodusente kry swaar

Volgens die Namibiese Suiwelprodusente-vereniging (SPV) bevind die Namibiese suiwelbedryf hom in ’n baie somber situasie. Verkope van melk wat in Namibië geproduseer is, neem...

Hardap-dam in Namibië is nou halfvol

Die Namibiese landboutydskrif AgriForum berig dat die Hardap-dam nou 50% vol is. Dit volg nadat dié dam in Namibië onlangs slegs 41,5% vol was....

Namibiese damvlakke styg effens

AgriForum, die Namibiese landboutydskrif, berig dat nasionale damvlakke in Namibië het vir die eerste keer sedert verlede jaar met 0,6% gestyg en staan tans...

Namibiese damvlakke binnekort onder 40%

Namibiese damvlakke het sedert die einde van September met amper 10% gedaal en damme sal moontlik binnekort minder as 40% vol wees. Tans is...