Wednesday, June 3, 2020
Home Tags Nasionale Jeugskou

Tag: Nasionale Jeugskou

RSG Landbou: 18 Mei 2020

In Maandag se aflewering van RSG Landbou is Breyton Milford aan die woord en hy gesels oor vanjaar se Nasionale Jeugskou. Luister...

Nasionale Jeugskou vir 2020 afgestel

Die Nasionale Jeugskoukampioenskap wat vanjaar vir die 21ste keer aangebied sou word, is afgestel. Hierdie kampioenskappe lok jaarliks meer as 400 deelnemers...

Wes-Kaap seëvier by Nasionale Jeugskou

Die Wes-Kaap het weer vanjaar koning gekraai by die Old Mutual Insure Agri Nasionale Jeugskoukampioenskap, wat van 22 tot 25 September in...

Landboujeug spook dit eersdaags uit

Breyton Milford van die Nasionale Landboujeugvereniging kuier op 13 September 2019 in die Grootplaas-ateljee, om oor die opkomende Nasionale Jeugskou en Agri-Expo...

Jeugskou en skoupluimveebedryf groet ‘n legende

Dit is met groot hartseer dat die skoupluimveebedryf en die Nasionale Jeugskou onlangs moet afskeid neem van Ben Hall, na ‘n kort...

SA se ‘Texas’ maak gereed vir grootste jeugskou nog!

Vryburg, ook soms genoem die Texas van Suid-Afrika, speel vanjaar gasheer vir die 20ste Old Mutual Insure Agri Nasionale Jeugskoukampioenskappe. Hierdie kampioenskappe...