Wednesday, August 12, 2020
Home Tags Nasionale Landboubemarkingsraad

Tag: Nasionale Landboubemarkingsraad

RSG Landbou: 22 Julie 2020

Die Nasionale Landboubemarkingsraad vra tans vir kommentaar op verdere heffings op sojaboongraan. Gert Heyns van die Suid-Afrikaanse Kultivar- en Tegnologie-agentskap, SACTA, gesels...

Voedselpryse en plaasveiligheid onder die Plaas TV-soeklig: 22 Julie

Die Covid-19 pandemie het die meeste van ons se sakke geruk, endie fokus opnuut op voedselpryse geplaas. As verbruikers is ons gou...

RSG Landbou: 15 Julie 2020

Deidré Louw van Plaas Media gesels in Woensdag se RSG Landbou oor ‘n opwindende projek om die vee-afslaersberoep te bevorder. Luister nou...

RSG Landbou: 14 Julie 2020

Die bekende veearts, dr Morné de la Rey, vertel in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou waar en hoe sy belangstelling in...

Plaas TV: 3 Julie 2020

Mense moet eet en het ongelukkig baie min beheer oor voedselpryse en die tempo waarteen dit toeneem. In 3 Julie 2020 se...

Landbou-neutedop: 5 Junie 2020

In Vrydagmiddag se Landbou-neutedop hoor ons wat die Nasionale Landboubemarkingsraad se dr Christo Joubert te sê het oor voedselpryse. Landbouers in Suid-Afrika...

RSG Landbou: 2 Junie 2020

Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad kuier Dinsdag op RSG Landbou met nuus oor stygende voedselpryse. Luister nou na dié onderhoude.

Wat hou die toekoms in vir voedselpryse?

In 6 November se uitsending van Grootplaas is Agrico weer terug op die kassie, en ons kyk nogmaals waarom hulle een van...

Voedsel- en werksekerheid loop hand aan hand

Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad kuier 2 Augustus 2019 in die Grootplaas-ateljee, om oor die verband tussen voedselsekerheid en werkloosheid...

Gesubsidieerde oesversekering as reddingsboei

Oesversekering is volgens kenners 'n noodsaaklikheid, veral in vandag se uitdagende landbou-omstandighede. Met die huidige swak toestande in die graanbedryf in gedagte, het ons...