Thursday, July 16, 2020
Home Tags Nico Groenewald

Tag: Nico Groenewald

RSG Landbou: 8 Julie 2020

Somergraanprodusente nader tans die einde van die seisoen. Die stroopproses is amper klaar en volgens Nico Groenewald van Standard Bank, is dit...

Plaas TV: 22 June 2020

Almost every industry took a knock with this Covid pandemic and even though farmers could mostly continue with their activities during lockdown,...

‘n Boer maak ‘n plan, ‘n besigheidsplan

Boere in Suid-Afrika het menige interne en eksterne uitdagings wat daagliks bestuur moet word. ‘n Besigheidsplan is volgens kenners, ononderhandelbaar om hierdie...

Enige besigheid moet ‘n plan hê

'n Besigheidsplan is in enige bedryf uiters belangrik – net so ook in ’n boerderybesigheid. In Woensdag se program van RSG Landbou...

Ontleed jou finansiële beplanning vir boerderysukses

Lise Roberts praat in Dinsdag se program van RSG Landbou met Nico Groenewald van Standard Bank oor die doeltreffende tegniese ontleding van...

Die geldboom dra meer as net note

Ons almal weet geen boerderybesigheid kan sonder die nodige geld en finansies voortbestaan nie, maar finansiële kenners lê veral klem op die...

Die energiekrisis se houvas op landbou

Die energiekrisis wat weens wanbestuur en instandhoudingsprobleme veroorsaak is, raak alle sektore in die land – so ook die landbousektor. In RSG Landbou...

Finansieringsfeite met Standard Bank

Geld is nie alles nie, maar dit is wraggies 'n belangrike bestandeel vir 'n suksesvolle boerdery. Kenners in die bedryf sal ook...

Kry landbou ‘n regverdige sny van die koek?

Die afgelope begrotingstoespraak deur die minister van finansies, Tito Mboweni, het omtrent vir ‘n gekwetter in die landbousektor gesorg. Verskeie organisasies het hul menings...

Is landbou steeds ‘n goeie beleggingsgeleentheid?

Nico Groenewald van Standard Bank kuier in die ateljee en gesels oor beleggingsgeleenthede in landbou en die faktore wat dit beïnvloed. Aan jou gebring...