Monday, January 27, 2020
Home Tags Noord-Kaap

Tag: Noord-Kaap

Hinterland se hart klop weer warm Hartswater

Hartswater het weer ’n Hinterland-hartklop nadat ’n splinternuwe handelstak amptelik op Woensdag, 24 Julie sy deure vir die publiek in dié Noord-Kaapse dorp geopen...

’n Koöperasie wie se hart nog op die regte plek is

Groot dele van die Noord-Kaap gaan gebuk onder ’n knellende droogte en die impak op die platteland is skrikwekkend groot. Heelwat plaaswerkers het reeds...

Droogtegeteisterde Williston-boere kry hulp

Die droogte in die Namakwa-distrik van die Noord-Kaap neem kritieke afmetings aan. Boere hier vertel dat hulle in Desember 2012 laas goeie reën ontvang...

Damme in die Noord-Kaap trek steeds swaar

Ten spyte van goeie reën wat die afgelope twee weke in die Noord-Kaap geval het, verskil die stand van damme nie baie in vergelyking...

Natkarkassindroom volop noord van die Oranjerivier

’n Nat karkas tussen jou slaggoed kom nie dikwels voor nie, maar in die gebied noordwes van Upington en in die suide van Namibië...

Koringproduksie in die Noord-Kaap

Die Noord-Kaap provinsie staan bekend as die droogste area in die land, maar die boere langs die Oranjerivier het die kuns vervolmaak om maksimum...

Noord-Kaapse boere verskuif die grense

Afgevaardigdes van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die Noord-Kaap, het op 6 en 7 Junie in Kimberley saamgetrek vir hul jaarlikse kongres met die tema...

Weidingsverslag vir die winter in die Noord-Kaap

Dele van die Noord-Kaap het goeie reën ontvang en veeboere is vol moed vir die winter wat voorlê, maar hulle is bekommerd oor hoe...

Brusellose in die Noord-Kaap: Voorsorg is nodig

Brusellose by beeste is ’n staatsbeheerde siekte, en baie moeite word landwyd en in Suid-Afrika se buurlande gedoen om boere bewus te maak van...

Droogte druk Noord-Kaap se keel toe

Die boere in die Noord-Kaap wroeg vir die vierde agtereenvolgende jaar met erge droogte. Veral die gebied vanaf Carnarvon en Fraserburg weswaarts tot by...