Tag: NWKV
RSG Landbou: 16 Feb 2021 – geborg deur Plaas Media
Ons kuier in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou in die Oos- en Noord-Kaap. Leon de Beer van die NWKV brei uit...
RSG Landbou: 15 Feb 2021 – geborg deur Plaas Media
Maandag se RSG Landbou-program is propvol. Luan van Walt van Graan SA gee perspektief oor die rekord-sojaboonaanplantings. Luister nou na dié onderhoud.
Prakties en leersaam: NWKV bied wolklassering- en hanteringskursus aan
Jan Louis Venter, ’n produksie-adviseur by die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in die Vrystaat, het onlangs ’n driedagkursus vir derdejaarstudente by Cedara Landboukollege...
Die hoe en wanneer van prikkelvoeding
Alhoewel daar al vir langer as ’n eeu navorsing oor die effek van prikkelvoeding gedoen word, kierang die vraag of produsente werklik...
Wolhanteringskurusus vee mooi skoon
’n Waardevolle wolhanteringskursus is
onlangs deur die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) se produksie-adviseurs,
Kobus Grobler van Queenstown en Jan Louis Venter van Bloemfontein aangebied.
Verskeping van vesel hervat te midde van COVID-19-krisis
Die eerste ses vraghouers wol is op Woensdag, 9 April, gepak nadat toestemming gegee is dat die eerste verskeping daarvan te midde...
Eenheid in georganiseerde landbou by derde Oos-Kaapse NWKV/RPO-kongres
Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het hul derde gekombineerde Oos-Kaapse kongres op 12 Maart vanjaar by Aloe Grove Farm...
RPO en NWKV hou voorslag-streeksvergaderings in die Vrystaat
Vee-identifikasie en siektevoorkoming was hoog op die
agenda tydens vanjaar se reeks streeksvergaderings van die Vrystaatse bene van
die Nasionale Wolkwekersvereniging van Suid-Afrika (NWKV)...
Stand van natuurlike vesel-veilingspryse ná die skeerseisoen
Veeplaas het in die laaste kwartaal van 2018 met die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), BKB en OVK gesels om uit te vind hoe sake ná...