Tag: obaro
Brown kraai koning(in) as Agri Gauteng Jongboer van 2019
Anita Brown het koning(in) gekraai toe sy tydens Agri Gauteng se jaarlikse kongresdinee by die Meriba Hotel in Centurion, as die organisasie...
Meganisasie maak saak by Obaro
Claas is al vir dekades lank 'n verskaffer van trekkers, implemente en stropers – enige iets wat ‘n boer nodig het om...
Beter beplanning vir beter besproeiing
Die ontwerp en installasie van spilpuntbesproeiingstelsels verg heelwat kundigheid. In Maandag se program van RSG Landbou gesels Lise Roberts met Gerrie Wiese...
Het dieregesondheid al sy varkies op hok?
Doeltreffende besproeiing is nie net belangrik vir optimale waterverbruik nie, maar ook vir optimale produksie. Daarom staan Obaro al vir jare kliënte...
Graan-akademie verskuif grense in die bedryf
Die Syngenta Graan-akademie het in 2013, danksy Jannie de Villiers en Graan Suid-Afrika, hulle eerste program aangebied. Dis nie net gemik op...
Kampeer in styl saam Obaro
Verby is
die dae toe kamp gelykstaande was aan verblyf in ‘n tweemantentjie (wat skaars
staande kan bly), met slegs ‘n blikketeltjie en ‘bully...
Nóg ‘n nuwe hoofstuk wink vir Obaro
Obaro sluit vanjaar omtrent op 'n hoë noot af met die opening van sy 27ste handelswinkel hierdie komende naweek. Nic Bronkhorst kuier op 29...
Teken werksure aan vir gemoedsrus
Obaro en die LWO Werkgewersorganisasie kuier op Donderdag 29 November in die Grootplaas ateljee.
Obaro sluit vanjaar omtrent op 'n hoë noot af met die...
Meer oor Obaro se nuwe tak
Obaro se 27ste handelswinkel maak die naweek in Tijgervallei in Pretoria-Oos oop. Nic Bronkhorst, Besturende Direkteur, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer...
Protek Obaro se verskaffer van die jaar
Protek is vanjaar as Obaro se verskaffer van die jaar aangewys. Nic Bronkhorst van Obaro vertel op RSG Landbou meer oor dié toekenning. Luister...