Saturday, January 18, 2020
Home Tags Obaro

Tag: obaro

Druppels goeie nuus van Obaro

Die bedryfsdireksie van Obaro het op die groep se algemene jaarvergadering goeie nuus met boere en aandeelhouers van die SA Besproeiingskorporasie (SABK) gedeel. SABK...

Willie Jacobs sluit by Obaro aan

Obaro het onlangs die bestuursleisels van Obaro Finansiële Dienste aan Willie Jacobs oorhandig. Jacobs het in Desember 2017 die pos as direkteur van Obaro...

Twee Bekker-leerlinge kwalifiseer vir #youngauctioneers by ALFA 2017

As deel van die streekgeleenthede van die Toyota SA Nasionale Jong afslaerskompetisie is ’n skole-uitdaging tydens die onlangse Wagpos Boerefees gehou. Leerlinge kon dié...