Thursday, June 4, 2020
Home Tags Onkruid

Tag: Onkruid

Kruidjie kom sy Moses tee: Onkruidbeheer in ‘n geenbewerkingstelsel

Die bekende onkruid-ghoeroe, prof. Charlie Reinhardt, het op 1 Julie 2019 in die Grootplaas-ateljee kom kuier om te gesels oor die struikelblokke...

Stres in plante – onkruiddoders se aandeel

Sekere bedrywe, soos die wyn- en groentebedrywe, is krities afhanklik van seisoenale werkers in veral oestyd. Maar wat sê die wet oor seisoenale werkers?...

Amaranthus palmeri kom skiet wortel in Suid-Afrika

Die gevreesde onkruid, Amaranthus palmeri, wat oorspronklik van Amerika afkomstig is, het nou hier in Suid-Afrika ook kom wortel skiet. Kenners meen dit is...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 11 Februarie In RSG Landbou kyk ons op Maandae gewoonlik na ‘n paar veilings wat plaasvind. Hennie Maas is oudergewoonte aan die woord...

Gevreesde onkruid noem SA nou sy tuiste

Die huidige plantseisoen het in groot dele van die land op 'n slegte noot begin. Met 'n paar warm maande agter die rug, en...

Wenke vir die beheer van onkruid in jou tuin

’n Onkruid word beskou as ‘n ongewenste of onestetiese plant in ‘n sekere konteks, bv. in jou tuin. Dit wil sê, die plant groei...

Onkruiddoderweerstand: Landbou se groot kopseer

Onkruiddoderweerstand is die eerste keer in 1957 in die VSA aangemeld. Die onkruid betrokke was wildewortel (Daucus carota). Vandag, skaars 60 jaar later, reageer...