Wednesday, November 13, 2019
Home Tags Opleiding

Tag: opleiding

Onderrig en opleiding in die kollig

Wynand Espach, hoof uitvoerende beampte van Agricolleges International, vertel watter moontlikhede daar deesdae vir voornemende landboustudente bestaan en wat die toekoms inhou.

‘n Kykie na WRSA se opleidingsinisiatiewe

Adri Kitshoff Botha van Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) kuier weer in die Grootplaas-ateljee. Sy gesels dié keer oor die belangrikheid van opleiding, veral...

Hoe belangrik is opleiding op melkplase?

Die opleiding van werkers is ‘n belangrike aspek van enige boerdery, wat dikwels agterweë gelaat word. Corlia Oberholzer, ‘n opleidingsbestuurder by die...

MPO loods biosekerheidsopleiding

Die MPO-opleidingsinstituut het van 22 tot 23 Oktober ’n loodsopleidingsessie oor biosekerheid by Woodlands Dairy op Humansdorp aangebied. Biosekerheid is ’n stel voorkomende prosedures...

WRSA-plaaswerkeropleiding in die kollig

Plaaswerkers is ‘n onmisbare skakel in die landbouketting, en ‘n goeie span kan ‘n boerdery sonder twyfel tot sukses lei. Produsente sit egter dikwels...