Home Tags OVK

Tag: OVK

RSG Landbou: 11 Mei 2021 – geborg deur BKB

Die Suid-Afrikaanse Sybokhaarbedryf is sonder twyfel ‘n suksesverhaal om te vertel. Pierre van der Vyver van House of Fibre, brei in Dinsdag se aflewering...

RSG Landbou: 5 Mei 2021 – geborg deur OVK

Johan Scholtz van OVK Lewendehawe praat in Woensdag se aflewering van RSG Landbou met Lise Roberts oor die belangrikheid van goeie kliëntediens. Luister nou...

RSG Landbou: 4 Mei 2021 – geborg deur OVK

Ons het onlangs Wêreld Veeartsdag gevier. Die dag is ‘n jaarlikse instelling, nie net om te dink aan die werk wat veeartse daagliks doen...

RSG Landbou: 27 April 2021 – geborg deur Oro Agri

André Rossouw hoofbestuurder by Oro Agri is eerste aan die woord in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou. Hy brei uit hulle bedrywighede. Luister...

RSG Landbou: 20 April 2021 – geborg deur Elanco/Bayer

Elanco Dieregesondheid het ‘n opname oor beta-mannanvlakke in veevoer gedoen en dit is waaroor dr Louis Boag in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou...

RSG Landbou: 13 April 2021 – geborg deur Elanco/Bayer

Die voer van kruipvoer aan klein varkies is ‘n gespesialiseerde en ingewikkelde saak. Daar is baie tegnologie besikbaar en vir ‘n produsent om sy...

RSG Landbou: 30 Mrt 2021 – geborg deur SOILL

Die 2020 kanola-produksieseisoen is sonder twyfel ‘n landbou-suksesverhaal. Zander Spammer van Southern Oil, oftewel SOILL, gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou hieroor....

Eersteklaspryse vir 2021-wolseisoen

Die 2021-wolseisoen het op ’n hoë noot afgeskop. Die Kerneels Greyling Trust het OVK se top-prys op die wolveiling wat op 3...

RSG Landbou: 17 Nov 2020 – aan jou gebring deur Netafim

RSG Landbou kuier Dinsdag saam met Wessel Lemmer van Agbiz Grain. Hy gesels oor die ekonomie en watter impak die huidige klimaat...

RSG Landbou: 16 Nov 2020 – aan jou gebring deur Netafim

Die landbousektor het onlangs die groenlig vir lisensie-aansoeke vir selfopwekkingsfasiliteite van meer as 1MW ontvang. Boere kan dus voortaan direk by die...