Tuesday, November 12, 2019
Home Tags PANNAR Saad

Tag: PANNAR Saad

Pannar bring nuwe saadtegnologie na die tafel toe

In 31 Oktober se episode van Grootplaas het Plaas Media met John Odendaal van Pannar Saad gesels oor saadtegnologie in Suid-Afrika en...

Wes-Kaap maak skoonskip by Nasionale Jeugskou

Plaas Media het onlangs 'n draai gemaak by die Nasionale Jeugskoukampioenskap wat in Vryburg plaasgevind het. Die Wes-Kaap het vanjaar weer, vir...

‘n Derde kuilvoerkroon vir Westend Landgoed

Westend Landgoed is vir die derde jaar in ’n ry as Plaas Media se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkoning gekroon. Hierdie was die...

#Kuilvoerkompetisie oortref alle verwagtinge

‘n Rekordgetal inskrywings is hierdie jaar ontvang vir die sesde Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie. Vanjaar se been van die kompetisie het in Maart vanjaar afgeskop...

Faktore wat saadset en graanvulling in sonneblomproduksie beïnvloed

Swak saadset en graanvulling is twee komponente in sonneblomverbouing wat periodiek problematies kan wees. Hierdie artikel fokus kortliks op ’n paar komponente wat ’n...

Begin nou beplan vir winterweiding

Of ’n mens dit nou wil weet of nie – dis al drie weke in die nuwe jaar in en in die landbou word...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 21 Januarie Of ’n mens dit nou wil weet of nie – dis al drie weke in die nuwe jaar in en in...