Thursday, April 2, 2020
Home Tags PLAAS Landboujeugstigting

Tag: PLAAS Landboujeugstigting

Salov ook deel van PLAAS Landboujeugstigting

EP Nel is van die Suid-Afrikaanse Landbou-onderwysersvereniging, Salov. Hy praat op RSG Landbou oor die organisasie se doelwitte en waarom hulle deel van die...

Dawie Maree oor die Plaas Landboujeugstigting

Dawie Maree van FNB Landbou is die Plaas Landboujeugstigting stigting se voorsitter en hy vertel meer op RSG Landbou oor waarom hulle by die...

Wat is die PLAAS Landboujeugstigting?

Die PLAAS Landboujeugstigting is amptelik tydens ALFA 2017 gevestig as sambreelliggaam wat na die Veeplaas-kuddeprojek omsien. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Albert...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 18 Februarie In Maandag se program gesels Albert Loubser van Veeplaas oor die PLAAS Landboujeugstigting wat verlede jaar tydens ALFA in die lewe...

Unicom oor die Veeplaas-kuddeprojek, SA Stamboek gesels oor dieretelling, Dawie Maree...

In RSG Landbou hoor u van tyd tot tyd van die Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersgenootskappe en landbouskole onder die vaandel van die nuutgestigte...

Top Landbouskool gesels oor die Veeplaas-kuddeprojek

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, verloop uitstekend. Morgenzon Landbou-akademie is onlangs aangewys as ALFA se top...

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, verloop uitstekend. Anri Potgieter van Hoërskool Hendrik Potgieter gesels op RSG...

Brahman-boere maak ‘n verskil

Lise Roberts van RSG Landbou het onlangs die Agri-Expo Livestock-byeenkoms buite Stellenbosch bygewoon en onder andere met drie Brahman-boere gesels – oor die ras...