Monday, October 14, 2019
Home Tags Plaas Media

Tag: Plaas Media

‘n Derde kuilvoerkroon vir Westend Landgoed

Westend Landgoed is vir die derde jaar in ’n ry as Plaas Media se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkoning gekroon. Hierdie was die...

Finaliste aangewys in die 2019 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

Die finaliste in die jaarlikse Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is pas aangewys na ’n uitgebreide nasionale monsternemings- en -ontledingsproses. Die kompetisie is vanjaar vir die...

Borane boer op die kassie

Die veebedryf lewer 'n groot bydrae tot die sukses van die jaarlikse Nampo Oesdag op Bothaville. Plaas Media het vanjaar by 'n...

Van Nampo-hoogtepunte tot heerlike avokado’s

Die afgelope Nampo Oesdag was weer 'n hoogtepunt op die landboukalender, en derduisende besoekers en uitstallers het na Nampo Park net buite...

Hot topics at #Nampo2019

The annual Nation in Conversation series hosted during the 2019 Nampo Harvest Day, highlighted the topics that the agricultural community is currently...

Boeresport by #Nampo2019

Die OVK-groep hou tydens Nampo 2019 daaglikse wolbaaldrakompetisies wat baie belangstelling lok. Op dag twee van Nampo (15 Mei) het Hoër Landbouskool Marlow se...

FNB is ernstig oor die landboujeug

Die PLAAS Landboujeugstigting is die sambreelliggaam wat na die Veeplaas-kuddeprojek omsien. “Skole, maar veral landbouskole, is ’n baie belangrike en integrale...

Wildboere weet hoe

Suid-Afrika bly maar 'n gesogte bestemming vir jagters van regoor die wêreld, en ons wildbedryf lewer 'n aansienlike bydrae in dié verband....

Job opportunity at Plaas Media: Web/News editor

Remuneration: R15127 - R23438 per month negotiable Basic salary Benefits: Cellphone allowance, Pension/Umbrella Fund Location: Pretoria, Lyttelton, Centurion Education level: Degree Job level: Mid/Senior Travel requirement: Occasional Type: Permanent Company: Plaas Media Job description Produce, write and publish new web content in a creative...

Castle de Wildt: Uitstallings, opleiding en seminare te kies en keur

Die gereelde opleidingsdag wat by Castle de Wildt naby Modimolle vir werkers op wildplase aangebied word, bars uit sy nate. Vanjaar moes sowat 50...