Home Tags Plaasaanvalle

Tag: plaasaanvalle

Saai loods digitale plaasnaambordprojek

’n Naambord op ’n hekpaal by die ingang van ’n familieplaas sal nooit weer dieselfde wees nie. Saai het onlangs sy plaasnaambordprojek...

Vrystaat-plaasaanvalle neem met nagenoeg 54% toe

Die Vrystaat het die meeste plaasaanvalle van al die provinsies in die onlangse misdaadstatistieke van die derde kwartaal van 2020 tot 2021...

Georganiseerde landbou se rol in landelike veiligheid

Dié maand se hoofartikel in is die laaste in ‘n kort reeks wat oor landelike veiligheid handel en daar word veral...

Plaasaanvalle en -moorde in Vrystaat neem toe in 2020

Vrystaat Landbou (VL) het plaasaanvalle en -moorde vir 2020 noukeurig ondersoek en sal in Maart ʼn volledige verslag bekendstel. Die landbougemeenskap is...

Plaasveiligheid: Só maak boere planne

Volgehoue paraatheid, betrokkenheid in die gemeenskap, benutting van moderne tegnologie, ’n wapen aan die sy of ’n opgeleide hond om jou te...

Amnestietydperk moet verleng word, sê Saai

Die familieboer-organisasie, Saai, het op 20 Januarie 2021 in ’n skrywe aan die minister van polisie versoek dat die sperdatum vir amnestie-aansoeke...

Landelike veiligheid: Wetgewing en hulpbronne

Hierdie artikel is die tweede in ’n reeks van drie artikels wat op verskillende aspekte rondom landelike veiligheid fokus. In die vorige...

Wanneer mag slagoffers hulle tot dodelike geweld wend?

Die kwessie rondom die gebruik van geweld as selfverdediging ontlok dikwels openbare debat, en in ’n land wat meedoënloos met geweldsmisdaad geteister...

Vrystaat steier onder plaasmoorde sedert April 2020

Die onlangse plaasmoord van Poenkie Bisset van Smithfield, bring die aantal plaasmoorde in die Vrystaat op tien te staan. Die Vrystaat is...

Landelike misdaadtendense in Suid-Afrika

Plaasaanvalle en -moorde het baie aandag in die tweede helfte van 2020 geniet en groot aksies is geloods om bewusmaking rondom dié...