Home Tags Plaasveiligheid

Tag: plaasveiligheid

Saai loods digitale plaasnaambordprojek

’n Naambord op ’n hekpaal by die ingang van ’n familieplaas sal nooit weer dieselfde wees nie. Saai het onlangs sy plaasnaambordprojek...

Vrystaat-plaasaanvalle neem met nagenoeg 54% toe

Die Vrystaat het die meeste plaasaanvalle van al die provinsies in die onlangse misdaadstatistieke van die derde kwartaal van 2020 tot 2021...

Georganiseerde landbou se rol in landelike veiligheid

Dié maand se hoofartikel in is die laaste in ‘n kort reeks wat oor landelike veiligheid handel en daar word veral...

Plaasveiligheid: Só maak boere planne

Volgehoue paraatheid, betrokkenheid in die gemeenskap, benutting van moderne tegnologie, ’n wapen aan die sy of ’n opgeleide hond om jou te...

Wanneer mag slagoffers hulle tot dodelike geweld wend?

Die kwessie rondom die gebruik van geweld as selfverdediging ontlok dikwels openbare debat, en in ’n land wat meedoënloos met geweldsmisdaad geteister...

Landelike misdaadtendense in Suid-Afrika

Plaasaanvalle en -moorde het baie aandag in die tweede helfte van 2020 geniet en groot aksies is geloods om bewusmaking rondom dié...

Voedselpryse en plaasveiligheid onder die Plaas TV-soeklig: 22 Julie

Die Covid-19 pandemie het die meeste van ons se sakke geruk, endie fokus opnuut op voedselpryse geplaas. As verbruikers is ons gou...

Misdaad in landelike gebiede kan toeneem met inperking

Veiligheidsverteenwoordigers van distriksboere-unies asook landbouverenigings in die Vrystaat, het ‘n verslag saamgestel om te bepaal of misdaad in landelike gebiede gedurende die...

TLU SA spreek kommer uit oor groeiende landbouprodukdiefstal

Dit is baie duidelik dat misdadigers hulle nie steur aan die inperkingsregulasies nie, en boere is toenemend die slagoffer daarvan. "Landswyd, maar...

Vrouens ál meer die teikens van plaasaanvalle in die Vrystaat

Vrystaat Landbou (VL) is ernstig bekommerd oor die twee plaasaanvalle in die Vrystaat wat binne twaalf ure van mekaar op 22 en 23...