Monday, November 18, 2019
Home Tags Pluimveebedryf

Tag: pluimveebedryf

Storting van hoenderstukke kwes plaaslike bedryf

Francois Baird van FairPlay kuier op 17 September 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels oor die storting van hoenderstukke in Suid-Afrika,...

Jeugskou en skoupluimveebedryf groet ‘n legende

Dit is met groot hartseer dat die skoupluimveebedryf en die Nasionale Jeugskou onlangs moet afskeid neem van Ben Hall, na ‘n kort...

Is die vere die hoender werd?

Francois la Grange van Hinterland praat met Hennie Maas van RSG Landbou oor die omvang van pluimveeboerdery in Suid-Afrika. Luister nou na dié onderhoud. RSG...

Pluimvee-invoere knou plaaslike mark

Die pluimveebedryf het ‘n uitdagende 2018 agter die blad, en met die kwessie van goedkoper hoender-invoere vanuit Brasilië, meen kenners dié bedryf se stryd...

Onreëlmatighede in die pluimveebedryf

Marthinus Stander, hoof uitvoerende beampte van Country Bird Holdings, vertel op RSG Landbou meer oor die onreëlmatighede in die Brasiliaanse vleis- en pluimveebedryf wat...

Stand van die plaaslike pluimveebedryf

WA Lombard, ’n lektor aan die Universiteit van die Vrystaat, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die huidige stand van die plaaslike pluimveebedryf. Luister...