Sunday, June 7, 2020
Home Tags Produksieveiling

Tag: produksieveiling

Sernick betaal hoogste prys op Hartebeesloop se produksieveiling

Een van Suid-Afrika se bekendste Bonsmaratelers, Nick Serfontein van die Sernick-groep, het onlangs die hoogste prys op dr Joggie Briedenhand van Namibië...

Schyff Beefmaster bied topgehalte diere by produksieveiling

Schyff Beefmaster en Voerkraal het onlangs hul vyfde produksieveiling gehou. Topgehalte diere was beskikbaar by dié produksieveiling. Duurste...

Janvos Landgoed hou 27ste produksieveiling

Janvos Landgoed in die Davel-distrik het op 5 Maart 2019 hul 27ste produksieveiling gehou. Altesaam 34 geregistreerde ramme is op die veiling verkoop. Veilingsuitslae Hoogste...

Mielieboere Bonsmaras hou 27ste produksieveiling

Mielieboere Bonsmaras het hul 27ste produksieveiling op 28 Februarie 2019 op Hopefield, Viljoenskroon, gehou. Veilingsuitslae Hoogste prys bul: R115 000 (Kopers: Chris Visser, Skatkis...

Milestone Beefmasters-produksieveiling is goed bygewoon

Die sesde Milestone Beefmasters-produksieveiling is op 24 Julie 2018 in die Morgenzon-distrik gehou. Diere van uitmuntende gehalte was beskikbaar en stoettelers van regoor die...

Poggenpoel Molopo Bonsmaras se 13de produksieveiling ’n reuse-sukses

Die Poggenpoel Molopo Bonsmara-stoet se 13de produksieveiling, wat op 29 Mei 2018 by die Stella-veilingslokaal gehou is, was ’n reuse-sukses. Die pryse wat op...

Leonliza Bonsmaras-produksieveiling

Leonliza Bonsmaras het op 16 Mei 2018 ’n uiters suksesvolle produksieveiling op Twyfelhoek, Slurry, gehou. Hierdie welbekende kudde het weereens hul uitmuntende gehalte bewys...

Stelena hou tiende produksieveiling

Manie Lombard, eienaar van die welbekende Stelena Suid-Afrikaanse Vleismerino (SAVM)-stoet, het sy tiende produksieveiling op 23 Mei 2018 op die plaas Nooitgedacht in die...